26 September het die leerders Erfenisdag gevier, en by hierdie geleentheid moes hulle honde- en katkos saam skool toe bring. Op Maandag 29 September is die kos by GRWAS afgelewer, waar die behoefte aan hulp altyd groot is. Hierdie projek is deur die prefekte en graad 1-klas geรฏnisieer en uitgevoer.
๐ท๐๐ก ๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ก ๐๐๐๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐ โ๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ โ๐ ๐๐๐๐๐ก ๐ฃ๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ค๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐. ๐ป๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ โ๐๐ก ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ก๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐ข๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐ก๐๐ ๐ก๐ ๐ค๐ฆ๐ .
โn Spesiale dankie aan Verna Niewoudt wat ons leerder gevat het.


