Wat โn wonderlike eer om as een van die Top-20-finaliste in die Afrikaans Amptelik 100-skolekompetisie aangewys te word! 
Ons sรช โn groot dankie aan elke leerder, opvoeder en ouer wat saamgewerk het om Afrikaans met trots en kreatiwiteit te vier. Julle liefde vir ons taal en julle entoesiasme laat Afrikaans elke dag in ons gange weerklink.
By Volkskool leef en lag ons in Afrikaans โ met trots, met passie en met hart!

