Op Maandag, 3 November, het Volkskool se atlete op โn bitter warm Karoo-dag weer gesorg vir uitsonderlike prestasies en rekordbrekings. Van o.7 tot o.13 het hulle alles gegee en nuwe hoogtepunte geskep wat lank onthou sal word.
๐ฉ๐ฒ๐ฟ๐๐ฝ๐ฟ๐ถ๐ป๐ด ๐๐ผ๐ด๐๐ฒ๐ฟ๐ ๐ผ.๐ญ๐ญ: Minke Marincowitz breek die rekord van M. van der Merwe van 2014 van 3,77 m en stel โn nuwe rekord van 4,06 m.
๐ด๐ฌ๐บ ๐ฆ๐ฒ๐๐ป๐ ๐ผ.๐ญ๐ฌ: JJ van Schalkwyk breek die rekord van D. Short van 2018 van 11,78 s en stel โn nuwe rekord van 11,59 s.
๐ญ๐ฌ๐ฌ๐บ ๐ฆ๐ฒ๐๐ป๐ ๐ผ.๐ญ๐ฌ: JJ van Schalkwyk breek die rekord van Q. Matayi van 2019 van 14,65 s en stel โn nuwe rekord van 14,21 s. Burger Slabbert, wat tweede gekom het, verbeter ook die rekord na 14,46 s.
๐ญ๐ฌ๐ฌ๐บ ๐๐ผ๐ด๐๐ฒ๐ฟ๐ ๐ผ.๐ญ๐ฎ: Janike van Zyl breek die rekord van M. Burger van 2023 van 14,15 s en stel โn nuwe rekord van 13,48 s.
๐ญ๐ฑ๐ฌ๐บ ๐๐ผ๐ด๐๐ฒ๐ฟ๐ ๐ผ.๐ญ๐ฎ: Janike van Zyl breek die rekord van D. Alberts van 2022 van 21,46 s en stel โn nuwe rekord van 20,61 s.
๐๐ฒ๐๐ถ๐ด๐๐๐ผ๐ผ๐ ๐ฆ๐ฒ๐๐ป๐ ๐ผ.๐ญ๐ฎ: Marco Terblanche breek die rekord van D. Mills van 2024 van 9,78 m en stel โn nuwe rekord van 10,66 m.
๐ญ๐ฎ๐ฌ๐ฌ๐บ ๐๐ผ๐ด๐๐ฒ๐ฟ๐ ๐ผ.๐ญ๐ฌ: Elmare Naude breek die rekord van M. Botha van 2020 van 04:54,22 en stel โn nuwe rekord van 04:24,97.
๐ญ๐ฎ๐ฌ๐ฌ๐บ ๐ฆ๐ฒ๐๐ป๐ ๐ผ.๐ญ๐ฌ: JJ van Schalkwyk breek die rekord van A. de Jager van 2015 van 04:40,37 en stel โn nuwe rekord van 04:37,90.
๐ญ๐ฎ๐ฌ๐ฌ๐บ ๐๐ผ๐ด๐๐ฒ๐ฟ๐ ๐ผ.๐ญ๐ญ: Kate Pieterse breek die rekord van M. de Klerk van 2014 van 04:58,41 en stel โn nuwe rekord van 04:52,24.
๐๐ผ๐ผ๐ด๐๐ฝ๐ฟ๐ถ๐ป๐ด ๐๐ผ๐ด๐๐ฒ๐ฟ๐ ๐ผ.๐ญ๐ญ: Kate Pieterse staan gelyk met die rekord van A. Kyanda-Kaboza van 2023 van 1,15 m.
๐ป๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ก๐๐ ๐๐๐ ๐ค๐ฆ๐ ๐๐๐ ๐ก๐๐๐ค๐ฆ๐๐๐๐, ๐ก๐๐๐๐๐ก ๐๐ โ๐๐๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ ๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ . ๐ธ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐ โ๐ โ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐ข๐๐กโ๐๐ข๐ฃ๐๐๐๐๐ฬ ๐๐ ๐๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐ ๐ ๐๐๐๐ ๐๐ โ๐ ๐๐๐ ๐ค๐๐ก ๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ ๐๐ ๐๐๐กโ๐๐ข ๐ค๐๐๐.

