
Zenobia Homveld 
Wentzel van der Merwe 
Mikha Enslin 
Marlie Nel 
Lara Vosloo 
Kian Keyser 
Jean Wyngaard 
Caleb Jantjies 
Alice du Toit 
Ruben van der Ahee
Donderdag, 25 Maart 2021, en Vrydag, 26 Maart 2021, is daar vir nog ‘n uur na skool kop gekrap om Wiskunde probleme op te los, toe tien graad 7 leerlinge aan die eerste rondte van die Horizon Wiskunde Kompetisie deelgeneem het.
7.1 Mikha Enslin, Wentzel van der Merwe, Lara Vosloo
7.2 Alice du Toit
7.3 Zenobia Homveld, Caleb Jantjies, Kian Keyser, Marlie Nel, Jean van Wyngaard
7.4 Ruben van der Ahee
Baie geluk aan Ruben van der Ahee wat vir die tweede rondte van hierdie kompetisie gekwalifiseer het.
