Die volgende leerlinge wat deel is van Karoo Gimnastics, het op 19 Oktober 2021 aan n Virtuele Gimnastiek Kompetisie deelgeneem:
Goud
Elrie Pretorius
PG Lambrecht
Silwer
Kate Pieterse
Brons
Bea van Wyk
Mia Troskie
Ane Troskie
Haley Mostert
Sky Mostert
Jani Pretorius
Lila Delport
Baie geluk aan al die gimnaste. Ons is trots op julle!
Foto
Voor: Bea van Wyk, Lila Delport, Mia Troskie, Jani Pretorius, Ane Troskie, Elrie Pretorius
Agter: Haley Mostert, PG Lambrecht, Kate Pieterse, Sky Mostert