Donderdag, 10 Februarie 2022, het 20 Graad 1, 2 en 3 atlete van Laer Volkskool aan ‘n atletiekbyeenkoms op Cradock deelgeneem.
Die jong atlete het teen tien ander skole meegeding en baie goed gevaar.
Talle van Laer Volkskool se atlete het deurgedring na die finaal en twee atlete, Hardus LΓΆtter en JJ van Schalkwyk het onder die eerste drie atlete in hul ouderdomsgroep geΓ«idig.
Ons is baie trots op ons jong atlete!


