
Op 14 Februarie 2022 het die Karoo Volksies โn inligtingsmiddag gehad oor Landsdiens. Hier het ons geleer van die vier liefdes vir Landsdiens: Liefde vir God, ons medemens, die natuur en vir arbeid.
Hulle het ook vir Albon ontmoet en geleer dat jou dade meer moet sรช as jou woorde. Daarna was daar โn vinnige toets gewees om te bepaal hoe goed ons Landsdieners luister.
