21 Apr 2024 Die Noord-Kaap Skaak Unie het Saterdag, 13 April 2024, ‘n skaak toernooi op De Aar aangebied. Jurian Retief het al 5 sy rondtes gewen en ‘n eerste plek vir seuns o.11 verower. Baie geluk, Jurian. Jy maak ons baie trots.
16 Mei Rugby Dinsdag, 14 Mei 2024, het ons rugbyspanne teen Kroonvale Primêr gespeel. Die... Lees meer
16 Mei Sport teen Jeffreysbaai Dit was Saterdag, 11 Mei 2024, vroegopstaan na n vol week om... Lees meer