Die o.13A rugby- en hokkiespan het die afgelope naweek vanaf 14 tot 17 Junie 2024 aan die jaarlikse Anne Beagley Union Festival wat deelgeneem.
Dit was lekker om te sien hoe die spanne met elke wedstryd gegroei het.
Dankie aan al die ondersteuning langs die veld.
Dankie ook aan mnr. Gideon van der Mescht vir die neem van die pragtige foto’s.
Die tellings is as volg:
HOKKIE
Wen Cambridge 3-0
Gelykop teen Westering 0-0
Wen Victoria Primary 1-0
Gelykop teen Sunridge 0-0
Wen teen Gonubie 3-0
RUGBY
Verloor teen Clarendon Park 12-34
Verloor teen Cambridge 12-24
Verloor teen Lorraine 39-5

Verwante berigte