Drie skaakspelers van Laer Volkskool het Saterdag, 27 Julie 2024, aan die geslote Sarah Baartman Skaakproewe op Jeffreysbaai deelgeneem.
Jurian Retief speel uitstekend en wen 2 rondtes en speel 1 rondte gelykop. Hy eindig 12de in sy ouderdomsgroep vir So.o12
MarizΓ© Retief wen 4 van haar rondtes en eindig 3de vir Do.11. Sy verower Ε bronsmedalje.
Burger Slabbert wen al 5 sy rondtes en verower Ε goue medalje vir 1ste plek.
Baie geluk aan hierdie spelers. Julle is tops!

