TENNIS o.10
Maandag, 5 Augustus 2024, het die o.10A seuns en dogterspanne met Union kragte gemeet.
Dankie aan mnr. Gideon van der Mescht vir die mooi aksiefoto’s.
Die uitslae is volg:
Dogters
Enkels wen 4-2
Dubbels wen 2-1
Dogters wen 6-3
Seuns
Enkels wen 6-0
Dubbels wen 3-0
Seuns wen 9-0
TENNIS STE EN 2DE SPANNE
Dinsdag, 6 Augustus 2024, was dit die 1ste en 2de seuns en dogters spanne se beurt om hulle staal op die tennisbaan te wys.
Die uitslae is volg:
Dogters
1ste span wen 5-4
2de span verloor 2-3
Seuns
1ste span wen 9-0
2de span wen 8-1
Al die wedstryde het getuig van goeie sportmangees tussen die skole.
Baie geluk, ons is baie trots op julle!

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer