Vrydag, 9 Augustus 2024, het die hokkiespanne die geleentheid gekry om aan die jaarlikse Interskole teen Union deel te neem.  

Dit het sommer baie goed met ons hokkiespanne gegaan.  Trots op elkeen van julle!

Die tellings is as volg: 

o.7 gelykop 1-1
o.8A gelykop 2-2
o.8B wen 1-0
o.8C wen 3-0
o.9A wen 5-3
o.9B verloor 0-3
o.10C verloor 0-4
o.10B wen 3-1
o.10A verloor 1-5
o.13B verloor 0-2
o.13A wen 1-0

Verwante berigte