Die 3de/4de seuns tennisspanne het Dinsdag 20 Augustus 2024 ‘n mini-interskole gehou.
Hulle is in twee spanne verdeel, die Kameelperde en die Wildebeeste.
Die wind was op sy eie ‘n ekstra opponent. Die Kameelperde wen die kragmeting met 26-19
Kameelperde:
Samuel Pearson
Ross MacLeod
James Asher
Gerrit Jordaan
Matt Weyer-Henderson
PW Badenhorst
Wildebeeste:
Pieter Fourie
JP Lombard
PG Lambrechts
Divan de Lange
Naudé van der Merwe
Frederik Steynberg
Dankie ook aan Hugo van Rooyen wat as tellinghouer opgetree het.

Verwante berigte