Die volgende leerlinge het 15 Augustus 2024 aan die WOW-Spelfees se Distrikskompetisie deelgeneem. Hulle het vanoggend elkeen ‘n sertifikaat vir hulle deelname ontvang.
‘n Paar van ons leerlinge het ook baie goed gevaar en medaljes verower.
Welgedaan aan almal wat deelgeneem het. Ons is baie trots op julle.
Graad 1
• Ohan Coetzee (2de plek)
• AJ Prinsloo (3de plek)
• Nika Wolfaardt (1ste plek)
Graad 2
• Wian Hayward
• Hele Ochse (1ste plek)
• Liya Smith
• Esthe van der Merwe
Graad 3
• Franco Wolfaardt
• Daneill du Plessis
• Milla Mac Leod (1ste plek)
• Marize Retief
Graad 4
• Gustav Vermeulen (2de plek)
• WJ Hayward (3de plek)
• Willie van Jaarsveld
Graad 5
• Ross Mac Leod (2de plek)
• Gerrit Jordaan
• Naude van der Merwe
• Hermius Botha
Graad 6
• Margite van der Merwe
• Lereeze Pienaar
• Renique Elie
Graad 7
• Gift Pietersen (3de plek)
• Daminay Meyer
• Zoe Campher

Verwante berigte