22 Jan 2025 Baie welkom aan mev. Tess Erlank, ons nuwe debiteure klerk, wat hierdie week by ons aangesluit het. Ons sien uit daarna om saam met u te werk en vertrou dat u ‘n wonderlike bydrae tot die skoolgemeenskap sal lewer.
23 Jun Wiskunde Margite, ’n Graad 7-leerder, neem deel aan die uitdagende adMaths-program – en... Lees meer
6 Jun Sport teen Karel Theron Vandag het ons ’n paar opwindende wedstryde gespeel teen Karel Theron Primêre... Lees meer