Op Saterdag 10 Mei 2025 het 7 leerlinge Laer Volkskool by die geslote SBSU-toernooi in Graaff-Reinet verteenwoordig.
Die volgende leerlinge het op uitnodiging deelgeneem:
Margite van der Merwe
Zandrich Cornelius
Zandri Hauptfleisch
Burger Slabbert
Milla Mac Leod
Jurian Retief
Marizรฉ Retief
Jurian behaal ‘n 3de plek vir seuns o.12 en Marizรฉ behaal ‘n 2de plek vir dogters o.10.
Baie geluk aan al hierdie spelers. Julle is tops!

