Op 26 April 2025 het Pieter-Hein Delport (gr 7) en Ross Mac Leod (gr 6) aan die ATKV-Redenaars kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het by Nico Malan in Humansdorp plaasgevind.
Ons is trots op hierdie brawe jong seuns wat die moed gehad het om hulle toespraak voor beoordelaars te lewer.

Verwante berigte