Vandag het Laer Volkskool se gange geborrel van opgewondenheid toe ons eie mini-weergawe van sportsterre hul verskyning maak! Springbokke het in groen en goud rondgedraf, Dricus het sy veggees gewys, Louis Oosthuizen het sy โgolf swingโ gehou en Serena Williams het die tennisbaan laat vonk met haar kragtige houe.
๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐ข๐๐๐ฆ๐ฃ๐๐๐ ๐ก๐๐ก ๐๐๐ ๐ก๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐, ๐๐ ๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐โ๐๐๐๐๐๐๐ โ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ โ๐๐ก ๐ฃ๐๐๐๐๐ ๐๐๐ค๐ฆ๐ ๐๐๐ก ๐ ๐๐๐๐ก๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐๐.












