Baie geluk aan Fredrick de Klerk, lid van die Wildehonde, wat geskiedenis maak as Volkskool se eerste Oos-Kaap Bergfietsryer. Hy is gekies om later vanjaar die Oos-Kaap te verteenwoordig by die SA Interprovinsiale Kampioenskap.
๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ ๐๐๐ข, ๐น๐๐๐๐๐๐๐ โ ๐ก๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐ค๐๐๐!


