Woensdag, 27 Augustus, het die laerskoolpersoneel hul hokkieskoene aangetrek en teen die O.13A-span gespeel. Hierdie wedstryd was nie net ’n bietjie pret en uitdaging vir die personeel nie, maar ook ’n opwindende manier vir die leerders om hul seisoen af te sluit.
Met vinnige skote, slim passe en groot gees het beide spanne alles gegee.Dit was ’n dag vol energie, sport en Volkskool-gees waarin samewerking en pret weer die hart van die skool gevorm het.

Verwante berigte

π‘¬π’“π’‡π’†π’π’Šπ’”π’…π’‚π’ˆ π’—π’Šπ’†π’“ 𝒐𝒏𝒔 π’”π’‚π’‚π’Ž

β€œπ·π‘–π‘’ π‘šπ‘’π‘’π‘‘π‘ π‘›π‘œπ‘’π‘Ÿπ‘’ β„Žπ‘’π‘‘ π‘£π‘–π‘Ÿ π‘šπ‘¦ 𝑖𝑛 π‘™π‘–π‘’π‘“π‘™π‘–π‘˜π‘’ π‘π‘™π‘’π‘˜π‘˜π‘’ π‘”π‘’π‘£π‘Žπ‘™, π‘—π‘Ž, π‘šπ‘¦ π‘’π‘Ÿπ‘“π‘’π‘›π‘–π‘ ...
Lees meer