Die Interkole het gister afgesluit en ons harte is vol trots vir elke Volkskool-leerder wat hul beste gegee het. Hierdie is die hoogtepunt van ons jaar โ โn tyd waarin ure se harde werk, toewyding en spanbou sigbaar word.
๐ท๐๐ ๐ข๐๐ก๐ ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐ก๐ฆ๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐ข๐๐ ๐๐๐, ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ค๐๐๐ ๐๐๐๐ค๐๐๐๐๐๐ ๐๐ฬ ๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐ โ๐ ๐ ๐๐๐ ๐ก๐ ๐ ๐๐๐๐ ๐๐ โ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐ ๐๐๐ข ๐ค๐๐ก ๐ฃ๐๐ ๐๐๐ก๐ฆ๐ ๐ ๐๐ ๐๐๐ฆ.
– o.7B speel gelyk op 15โ15
– o.7A verloor 5โ10
– o.9B verloor 12โ14
– o.9A wen 14โ7
– o.11B wen 29โ5
– o.11A wen 38โ5
– o.13C wen 28โ26
– o.13B wen 31โ5
– o.13A verloor 5โ14
– o.7 verloor 0โ2
– o.8B verloor 1โ2
– o.8A verloor 1โ5
– o.9D wen 4โ0
– o.9C speel gelykop 2โ2
– o.9B speel gelykop 1โ1
– o.9A verloor 1โ3
– o.10B verloor 0โ5
– o.10A wen 5โ2
– o.13C verloor 0โ4
– o.13B verloor 0โ2
– o.13A verloor 0โ1
Baie geluk aan al ons spanne โ wen of verloor, julle het karakter, moed en gees getoon.













