Zara van der Merwe het die afgelope naweek die Oostelike Provinsie verteenwoordig in tweekamp. Sy het deelgeneem in die afdeling vir dogters o.11.
Die byeenkoms is in Bloemfontein aangebied, waar Zara haar persoonlike beste tye pragtig verbeter het en โn algehele 17de plek behaal het in haar ouderdomsgroep.
๐ช๐ฒ๐น๐ด๐ฒ๐ฑ๐ฎ๐ฎ๐ป, ๐ญ๐ฎ๐ฟ๐ฎ โ ๐ฉ๐ผ๐น๐ธ๐๐ธ๐ผ๐ผ๐น ๐ถ๐ ๐๐ฟ๐ผ๐๐ ๐ผ๐ฝ ๐ท๐ผ๐!

