Die SA Skole- en Interprovinsiale Bergfietskampioenskap is onlangs in Tzaneen aangebied, waar Frederik wat aan die Wildehonde behoort, met groot trots deelgeneem het. Die groep het vir die eerste keer as verteenwoordigers van Oos-Kaapse Fietsry aan hierdie nasionale byeenkoms deelgeneem โ€“ โ€™n besonderse mylpaal vir Volkskool!
๐—จ๐—ถ๐˜๐˜€๐—น๐—ฎ๐—ฒ:
๐Ÿ… Frederik de Klerk โ€“ 32ste algeheel in die SA Interskolekampioenskap en 23ste algeheel in die SA Interprovinsiale Kampioenskap (Junior-seuns laerskool o.13)
๐‘‰๐‘œ๐‘™๐‘˜๐‘ ๐‘˜๐‘œ๐‘œ๐‘™ ๐‘–๐‘  ๐‘ก๐‘Ÿ๐‘œ๐‘ก๐‘  ๐‘œ๐‘ ๐น๐‘Ÿ๐‘’๐‘‘๐‘’๐‘Ÿ๐‘–๐‘˜ ๐‘ค๐‘Ž๐‘ก ๐‘š๐‘’๐‘ก ๐‘š๐‘œ๐‘’๐‘‘, ๐‘‘๐‘’๐‘ข๐‘Ÿ๐‘ ๐‘’๐‘ก๐‘ก๐‘–๐‘›๐‘”๐‘ ๐‘ฃ๐‘’๐‘Ÿ๐‘š๐‘œ๐‘’ฬˆ ๐‘’๐‘› ๐‘ค๐‘Ž๐‘Ÿ๐‘’ ๐‘‰๐‘œ๐‘™๐‘˜๐‘ ๐‘˜๐‘œ๐‘œ๐‘™๐‘”๐‘’๐‘’๐‘  ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ข๐‘–๐‘ก๐‘‘๐‘Ž๐‘”๐‘’๐‘›๐‘‘๐‘’ ๐‘Ÿ๐‘œ๐‘’๐‘ก๐‘’ ๐‘๐‘Ž๐‘Ž๐‘ ๐‘”๐‘’๐‘Ÿ๐‘Ž๐‘Ž๐‘˜ โ„Ž๐‘’๐‘ก!

Verwante berigte