Volkskool se krieketspanne het Woensdag, 15 Oktober hul staal gewys teen Cradock in โ€™n reeks goed gespeelde wedstryde vol gees en sportmanskap.
Die o.7B, o.7A en o.8A spanne het dapper vasgebyt, maar moes onderspit delf met onderskeidelik 14, 12 en 14 lopies. Alhoewel die uitslae nie hul kant toe geval het nie, was die spanpoging en deursettingsvermoรซ iets om op trots te wees.
Ons o.9A-span het met 38 lopies geseรซvier, terwyl die o.11A en o.13A spanne albei met 5 paaltjies gewen het. โ€™n Pragtige vertoning van spanwerk en Volksie-gees.
๐ธ๐‘™๐‘˜๐‘’ ๐‘ค๐‘’๐‘‘๐‘ ๐‘ก๐‘Ÿ๐‘ฆ๐‘‘ โ„Ž๐‘’๐‘ก โ„Ž๐‘’๐‘Ÿ๐‘–๐‘›๐‘›๐‘’๐‘Ÿ ๐‘‘๐‘Ž๐‘ก ๐‘๐‘ฆ ๐‘‰๐‘œ๐‘™๐‘˜๐‘ ๐‘˜๐‘œ๐‘œ๐‘™ ๐‘”๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘ก ๐‘›๐‘–๐‘’ ๐‘›๐‘’๐‘ก ๐‘œ๐‘œ๐‘Ÿ ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ก๐‘’๐‘™๐‘™๐‘–๐‘›๐‘” ๐‘›๐‘–๐‘’, ๐‘š๐‘Ž๐‘Ž๐‘Ÿ ๐‘œ๐‘œ๐‘Ÿ ๐‘ก๐‘Ÿ๐‘œ๐‘ก๐‘ , ๐‘‘๐‘’๐‘’๐‘™๐‘›๐‘Ž๐‘š๐‘’ ๐‘’๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘™๐‘–๐‘’๐‘“๐‘‘๐‘’ ๐‘ฃ๐‘–๐‘Ÿ ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘ ๐‘๐‘’๐‘™.

Verwante berigte