Die afgelope naweek het vier van Volkskool se eerstespan-tennisspelers, seuns รฉn dogters, aan die derde Laerskool Wesbank Tennistoernooi in Oudtshoorn deelgeneem.
Dogters:
Minke Marincowitz, Zahn Viljoen, Anja de Klerk en Kate Pieterse het in Poel B gespeel.
– Rondte 1: Verloor teen Wesbank A
– Rondte 2: Laerskool Plettenbergbaai het onttrek
– Rondte 3: Verloor teen Laerskool Glenwood
In die uitspeelrondte het die dogters teen Wesbank B gewen en โn sesde plek in die toernooi behaal.
Seuns:
Izak Naudรฉ, Andrรฉ Wolfaardt, Rubert Marincowitz en Kobus Lรถtter het sterk vertonings gelewer.
– Rondte 1: Wen teen Wesbank A
– Rondte 2: Laerskool Plettenbergbaai het onttrek
– Rondte 3: Wen teen Laerskool Glenwood
Die seuns het deurgedring tot die finaal, waar hulle vasgeval het teen Laerskool Gene Louw en as naaswenners geรซindig het.
Elke speler het โn medalje ontvang vir hul uitstekende prestasie.
โn Trotse oomblik vir Volkskool-tennis.


