Vandag skryf ons matrikulante hul eerste gesamentlike vak โ die begin van hul finale eksamenreis. Voor hulle na die saal vertrek het, het die graad 1โs buite op die rugbyveld hulle ontmoet om sterkte toe te wens.
Met groot opgewondenheid het die jongstes elke matriek met โn briefie, โn soetigheid en โn pen verras โ klein tekens van groot ondersteuning. Die veld was vol glimlagte, warmte en ware Volkskool-gees toe groot en klein saamgestaan het vir hierdie spesiale oomblik.
โn Opregte dankie aan ATKV vir die penne wat hulle beskikbaar gestel het en die oulike kaartjies.
๐ฆ๐๐ฒ๐ฟ๐ธ๐๐ฒ, ๐บ๐ฎ๐๐ฟ๐ถ๐ฒ๐ธ๐ ๐๐ฎ๐ป ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฑ โ ๐ฑ๐ถ๐ฒ ๐ต๐ฒ๐น๐ฒ ๐ฉ๐ผ๐น๐ธ๐๐ธ๐ผ๐ผ๐น ๐ด๐น๐ผ ๐ถ๐ป ๐ท๐๐น๐น๐ฒ!
\



