Nuusberigte Kaas en Wyn 100 gaste het die geleentheid om op 12 Mei 2021 saam te kuier. Kaartjies te koop by HVS en LVS.