Laer Volkskool se Landsdiens is weer volstoom aan die gang en hierdie jaar het ons ongeveer 40 lede wat graag die vier liefdes vir Landsdiens wil uitleef.
Om die graad 6’e en nuwe lede deel van ons familie te maak was YSBREKERS die beste roep.
Dit was ‘n “bang” hier en ‘n “goal” daar. Die Karoo Volksies het hulle harte uitgelag, mekaar beter leer ken en die fondasie gebou vir ‘n heerlike Landsdiensjaar. Ons is álmal opgewonde vir wat die jaar vir ons Landsdieners inhou.

Verwante berigte