Marli Fourie het onlangs aan die Suid Afrikaanse Saalperd Kampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem en uitstekend gevaar.
Sy behaal die volgende plasings.
Reserwe SA Kampioen Plesierperd Ruiters 10 jaar en jonger.
Derde plek in die Plesierperd Ruiterkuns 10 jaar en onder.
Mooi so Marli. Ons is trots op jou.