Baie geluk aan Carlien Oosthuizen wat gekies is om die Oos-Kaap by die SA Modern Biathlon Invitation Championship op 12 Julie 2021 in Kaapstad te verteenwoordig.

Sterkte Carlien. Ons weet jy sal ons naam hoog hou.