Rugby

Dinsdag, 14 Mei 2024, het ons rugbyspanne teen Kroonvale Primêr gespeel. Die tellings is as volg: o.7 wen 15-5 o.8B wen 45-0 o.11B verloor teen die A-span 7-36 o.13B wen 20 -0 o.13A verloor 7-19

Lees meer

Sunridge 7’s

Saterdag, 11 Mei 2024, het die o.11A en o.13A rugbyseuns sowel as die o.13A netbaldogters aan Sunridge se 7’s toernooi deelgeneem. Hulle tellings is as volg: NETBAL o.13A Wen Sondagsrivier 7-2 Verloor Sunridge 1-13 Wen Curro 4-0 Dring deur na volgende rondte: Verloor Sunridge 0-9 Verloor Dr. Viljoen 2-4 RUGBY o.11A Verloor Parsons Hill 0-7…

Lees meer

Sport teen Jeffreysbaai

Dit was Saterdag, 11 Mei 2024, vroegopstaan na n vol week om betyds in Jeffreysbaai te wees om aan Laerskool Jeffreysbaai se sportdag deel te neem. Die tellings is as volg: NETBAL o.13 B Verloor teen Jeffreysbaai 1-12 Gelykop teen Stulting 6-6 Verloor teen Plettenbergbaai 8-9 o.11A Verloor teen Plettenbergbaai 3-6 Verloor teen Stulting 1-12…

Lees meer

Skaak

Die LVS 1ste Skaakspan het op 8 Mei 2024 hulle vernuf behoorlik gewys deur al drie hulle 2de rondte ligawedstryde oortuigend te wen. Baie geluk aan hierdie skaakspelers. Ons is trots op julle! LVS wen Graaff-Reinet Primêr 4- 3 LVS wen Union 5- 2 LVS wen Ryneveld 7- 0

Lees meer

Media Prefekte

Die volgende leerlinge het hulle Media Prefek balkies tydens vanoggend se saalbyeenkoms ontvang: Voor: Phebe van Jaarsveld, Renique Elie, Lereeze Pienaar Agter: Janneke Conradie, Johanna Erasmus, Hanco Marais, Mercey Mostert, Margite van der Merwe Dankie vir al julle harde werk in die biblioteek. Ons waardeer julle!

Lees meer

Swem

Die swemseisoen vir 2024 het tot ‘n einde gekom en die volgende leerders is vir hulle prestasies in swem vereer: Erekleure Zenicke van Schalkwyk (Suid Afrikaanse Nasionale Gala vir Juniors & Karoospan). Half-erekleure JJ van Schalkwyk (NMBA span, Vlak 2 Distriksgala, Karoospan en Top-8) Annabelle Kruger (Vlak 2 Distriksgala en Karoospan) Naudé van der Merwe…

Lees meer

Volksie van die maand

VOLKSIE VAN DIE MAAND Die volgende leerders is genomineer as Volksies van die maand vir April 2024. Hulle gedrag word raakgesien en is as volg beskryf: Tiaan Erasmus het goeie maniere en bied altyd sy hulp aan sonder dat dit vereis word. Tiaan se goeie gesindheid word raakgesien. Mia White is ‘n plesier in die…

Lees meer