Martial Arts

Die volgende leerders van die Raptors Martial Arts Club het Saterdag, 13 Augustus 2022, gegradeer na geel 1. Dit was ‘n harde dag van swoeg en sweet. Hulle het letterlik vir hul geelbelt geveg. Ons is baie trots op die leerders. Agter: Reaglin Maarman, Gert Theron, Jevan Arends Voor: AJ Cronje, Saskia Erasmus, Christiaan Marais,…

Lees meer

Netbal

Die o.13A-netbalspan het vandag vir hulle afsluiting die onderwysers uitgedaag om teen hulle netbal te speel. Die onderwysers het met ‘n spoed weggetrek al het almal nog nie die reels heeltemal verstaan nie. Na ‘n uitputtende tweede helfte was almal bly dat die wedstryd geeindig het.

Lees meer

Swem

Zenicke van Schalkwyk het die afgelope naweek aan die Madibaz swemgala te Gqeberha (Port-Elizabeth). Sy het 4 goue, 3 silwer en 2 brons medaljes verower. Sy was ook ‘n spanlid van ‘n aflosspan wat uitstekend gevaar het. Baie geluk, Zenicke. Ons is geweldig trots op jou!πŸ‘πŸ‘πŸ‘

Lees meer

Gimnastiek

Die volgende 12 leerlinge het op vlak 1 aan die Karoo Gimnastics se winterkompetisie deelgeneem. Baie geluk aan elke gimnas. Hulle het as volg presteer. Jurian Retief – Goud Marize Retief – Brons Terina Retief – Goud Ulrich Steynberg – Goud Janie Pretorius – Brons Elrie Pretorius – Goud Kate Pieterse – Brons Christopher van…

Lees meer

Eisteddfod

Die uitslae vir die Karoo Eisteddfod: Wian Lotter 2D – 80% Fotografie – 86% Fotografie – 96%   Keisia Holster 2D – 83% 2D – 79%   Izienne Pienaar 2D – 78%   Carlien Oosthuizen 2D – 80% 2D – 89%   Schalk de Jager 2D – 85%   Leche Marais 2D – 85%  …

Lees meer

Interskole hokkie

Vrydag, 5 Augustus 2022, het Laer Volkskool se hokkie aan die interskole teen Union deelgeneem. Die uitslae is soos volg: o.7 wen 5 – 0 0.8B wen 2 – 1 o.8A verloor 0 – 2 o.9A verloor 0 – 2 o.10 verloor 0 – 10 o.13B verloor 0 – 1 o.13A wen 2 -1

Lees meer

Interskole rugby Laer Volkskool

Die uitslae is as volg: Laer Volkskool teen Union tydens interskole Vrydag en Saterdag, 5 en 6 Augustus 2022. O.7A Wen 35 – 0 O.9B Wen 15 – 10 O.9A Verloor 27 – 7 O.11B Wen 24 – 20 O.11A Wen 28 – 0 O.13B Wen 51 – 0 O.13A Verloor 14 – 12

Lees meer

Skaak

Die skaak het gisteraand by HVS gespeel. Daar was baie toeskouers en Volkskool ondersteuners wat kom kyk het. Laer Volkskool het baie mooi gespeel en hulle afdeling gewen. Trots op julle! Lvs wen 23- 13 Hvs verloor 2- 14 Totaal: Union wen 27 – 25

Lees meer