Baie geluk aan die volgende seuns wat gekies is vir die Karoo o.13-rugbyspan.
Die seuns sal die 19 April aan ‘n Sub-unie toernooi in Uitenhage deelneem waar hulle teen verskeie spanne sal speel.
Sterkte aan al hierdie spelers.
Drian Gildenhuys
Christo Nel
Jarrod Gerber
Stephen Marais

Verwante berigte