Baie geluk aan Karien Swiegers, Kiana Ngemntu en Uné Groenewald wat gekies is vir die Dr Beyers Naudé netbalspan.
Hulle neem Dinsdag, 23 April 2024, aan die 2de rondte proewe deel wat in Grahamstad plaasvind.
Sterkte aan hierdie 3 netbalspelers. Trots op julle!

Verwante berigte