Laer Volkskool se senior skaakspan het op 16 April 2024 by Union High aan die eerste rondte ligawedstryde deelgeneem.
Die LVS-span vaar uitstekend.
Hulle wen 3 van die 4 rondtes.
Die uitslae is as volg:
LVS- Union 2-5
LVS- GRT Primêr 5-2
LVS- Ryneveld 7-0
LVS- Narsingstraat 6-1
Baie dankie aan Union High School, Graaff-Reinet wat as die gasheerskool al die reëlings getref het. Ons waardeer julle vriendelike gasvryheid.

Verwante berigte