Vandag het ons laerskool leerders die lente gevier met โn heerlike Lente-stap, en terselfdertyd het ons ook Bok-Vrydag gemerk.
๐ท๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ก๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐ข๐๐ก๐๐๐ข๐, ๐ฃ๐๐๐ ๐๐ข๐ ๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐๐!
Met lag, gesels en energie het die kinders die dag geniet โ โn herinnering aan hoe lekker dit is om saam te wees en die Karoo se natuurskoon te beleef.