Merk jou kalender: ๐Ÿฎ๐Ÿฑ ๐—ข๐—ธ๐˜๐—ผ๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ is dit weer tyd vir Volkskool se ‘American Scramble’ Gholfdag op die pragtige Graaff-Reinet-gholfbaan.
๐Ÿ‘‰ Besprekings kan op twee maniere gedoen word:
– Kontak Danie van der Nest by 082 922 0248 / volkskoolgolfdag@gmail.com
– Voltooi die Google-vorm https://forms.gle/tPVAh4Ta1h9WmQ9X6
Hierdie dag is nie net vir gholfspelers nie โ€“ ๐—ป๐—ถ๐—ฒ-๐—ด๐—ต๐—ผ๐—น๐—ณ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ ๐—ถ๐˜€ ๐—ผ๐—ผ๐—ธ ๐˜„๐—ฒ๐—น๐—ธ๐—ผ๐—บ om die dag saam te geniet!
Daar wag baie pret, geselligheid en โ€™n paar verrassings vir die hele gesin.
๐‘‰๐‘œ๐‘™๐‘˜๐‘ ๐‘˜๐‘œ๐‘œ๐‘™ ๐‘ ๐‘๐‘’๐‘’๐‘™ ๐‘ ๐‘Ž๐‘Ž๐‘š โ€“ ๐‘œ๐‘ ๐‘’ฬ๐‘› ๐‘ฃ๐‘Ž๐‘› ๐‘‘๐‘–๐‘’ ๐‘๐‘Ž๐‘Ž๐‘› ๐‘Ž๐‘“!

Verwante berigte