Ses van ons seuns het die naweek saam met Match Point Tennis deelgeneem aan die jaarlikse SPAR Cradock Tennistoernooi, wat deur Cradock Laerskool aangebied is.
Elke dag het die span lang, kompeterende wedstryde gespeel en hul alles op die baan gelos. Hulle is in โn taai groep ingedeel waar hulle teen sterk teenstanders, soos Cradock Laerskool, kragte gemeet het. Met harde werk en spanpoging het hulle tweede in hul groep geรซindig, en uiteindelik die toernooi afgesluit in โn puik 6de plek uit 12 skole.
โ๐ ๐บ๐๐๐๐ก ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐. ๐๐๐ก๐๐๐ ๐๐๐๐ฬ ๐ค๐๐ก ๐๐๐ ๐ ๐๐๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐ ๐๐ โ๐๐ก ๐๐ ๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐ข๐ โ๐๐ก ๐๐๐ข๐ ๐๐๐ ๐๐๐ค๐๐๐. ๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ โ๐๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐ข๐๐ โ ๐๐๐ ๐๐๐ก ๐ฃ๐๐ โ๐ข๐ ๐ฃ๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐, ๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐ฃ๐๐ ๐๐๐ ๐ค๐ฆ๐ ๐ ๐ค๐๐๐๐๐ โ๐ข๐๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐ ๐ ๐ ๐๐๐๐ ๐๐๐ก ๐ก๐๐๐ก๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐ ๐๐๐๐ก๐๐๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐ โ๐๐ก.

