Baie geluk aan Dante Dercksen, Uné Groenewald, Kiana Ngemntu, Zenicke van Schalkwyk en Ancois Viljoen wat deur is na die volgende rondte hokkie proewe wat Sondag, 28 April 2024, in Port Elizabeth plaasvind.
Sterkte aan hierdie dogters. Ons weet dit sal goed gaan!

Verwante berigte