Donderdag, 25 Maart 2021, en Vrydag, 26 Maart 2021, is daar vir nog โ€˜n uur na skool kop gekrap om Wiskunde probleme op te los, toe tien graad 7 leerlinge aan die eerste rondte van die Horizon Wiskunde Kompetisie deelgeneem het.
ย 
7.1 Mikha Enslin, Wentzel van der Merwe, Lara Vosloo
7.2 Alice du Toit
7.3 Zenobia Homveld, Caleb Jantjies, Kian Keyser, Marlie Nel, Jean van Wyngaard
7.4 Ruben van der Ahee
ย 
Baie geluk aan Ruben van der Ahee wat vir die tweede rondte van hierdie kompetisie gekwalifiseer het.
Die eerste Volkskool Graaff-Reinet ๐—”๐—”๐—ก๐—Ÿ๐—ฌ๐—ก ๐—๐—”๐—š๐—ฉ๐—˜๐—œ๐—Ÿ๐—œ๐—ก๐—š in samewerking met die Volkskool Oudskoliere en Volkskool se ondersteuningsgroep as gesamentlike fondsinsamelingsprojek vir Laer Volkskool Graaff-Reinet en Hoรซr Volkskool.
Registreer vandag by www.insamel.co.za en hou die Volkskool Graaff-Reinet Jagveiling 2021
blad dop vir meer inligting oor die ๐Ÿฎ๐Ÿญ ๐—จ๐—œ๐—ง๐—ฆ๐—ข๐—ก๐——๐—˜๐—ฅ๐—Ÿ๐—œ๐—ž๐—˜ ๐—ฃ๐—”๐—ž๐—ž๐—˜๐—ง๐—ง๐—˜ wat opgeveil word.