Swem

Top 8 Kampioenskapgala Ons swemmers het werklik goed gevaar die afgelope naweek tydens ‘n B-groep gala te Port-Elizabeth waar 37 skole deelgeneem het. Alle B-groep galas se uitslae is hierna saamgevoeg en die top 8 swemmers vir elke ouderdom in elke swemslag is bepaal. Dit is aangenaam om aan te kondig Laer Volkskool het hierdie…

Lees meer

Tennis

Die eerste 4 tennisseuns en -dogters het die afgelope naweek vanaf 26 tot 29 Oktober 2023 aan die jaarlikse Jocelyn Marais tennistoernooi in Graaff-Reinet deelgeneem. Die uitslae is soos volg: SEUNS Verloor Beaumont 0 – 12 Wen Stellenbosch B 7 – 6 Wen Worcester 11 – 2 Verloor Stellenbosch C 4 – 8 Eindig 6de…

Lees meer