Die o.13A-netbalspan het vandag vir hulle afsluiting die onderwysers uitgedaag om teen hulle netbal te speel. Die onderwysers het met ‘n spoed weggetrek al het almal nog nie die reels heeltemal verstaan nie. Na ‘n uitputtende tweede helfte was almal bly dat die wedstryd geeindig het.

Verwante berigte