Hannes van der Merwe en Ancois Viljoen het die afgelope naweek aan ‘n Tweekamp, Liga 3, byeenkoms deelgeneem in Gqeberha (Port-Elizabeth).

Hannes het ‘n 3de plek behaal in sy ouderdomsgroep en Ancois was 10de in haar afdeling.

Beide atlete het fantasties gevaar en Laer Volkskool is voorwaar trots op hulle.

Hulle word sterkte toegewens vir die res van die seisoen.

Verwante berigte