Vanaf 21 – 23 Januarie het ons leerlingraadslede vertrek op hul jaarlikse leerlingraadskamp te Skietfontein. Hier het die leerlinge meer van mekaar en van hulself geleer. Oom Jannie en sy span het gehelp met die ontwikkeling van leierseienskappe en die leerlinge aangemoedig om as ‘n span saam te werk. Hulle het hindernisbane oorwin, hoogtes bereik met die “slingshot” en “paintball” gespeel. Daar was karakter gebou en elke lid het op sy manier uitgeblink.

Die leerlinge het baie geleer en het die naweek geniet.

Verwante berigte