
Die prefekte van 2022 het hierdie jaar besluit om LVS se leerders se skattingsvermoΓ« te toets.
Gedurende die week voor Valentynsdag, moes leerders raai hoeveel hartjie-lekkers daar in ‘n glashouer is.
Daar was 50 en selfs 5 000 geraai, maar op Valentynsdag is die wenner aangekondig en dit is…. Zaskia Erasmus!
Baie geluk Zaskia!
Β

Om Valentynsdag te vier kon die leerlinge van Laer Volkskool met pienk of rooi sokkies of linte in hul hare skool toe kom.