Die volgende atlete is in die Sarah Baartman Atletiekspan opgeneem en neem op 11 en 12 Maart 2022 deel aan die Oos-Kaap Atletiekbyeenkoms op Cradock.

Lee-Jon Blignaut Seuns o.11 Verspring

Angela Vorster Dogters o.11 Verspring

JP Lombard Seuns o.10 Verspring

Alecia Louw Dogters o.13 100m en 200m

Deidre Alberts Dogters o.12 100m, 150m en Verpring

Baie geluk aan hierdie atlete met julle puik prestasie! Ons is trots op julle!šŸ†

Voor: Lee-Jon Blignaut, JP Lombard, Deidre Alberts l

Agter: Angela Vorster, Alecia Louw