Op 25 en 26 Februarie 2022 het Gideon Viljoen aan die Williston skou deelgeneem.

Hy behaal n eerste plek in die volgende klasse:

o.8 Leiriem klas ruiter 8 jaar en onder

o.8 Leiriem klas ruiter 8 jaar en onder Ruiterkuns

o.8 Ruiter 8 jaar en onder

o.8 Ruiter 8 jaar en onder Ruiterkuns

Hy wen ook die o.8 Ruiterkuns Kampioenskappe.

Baie geluk, Gideon. Jy maak ons almal by Laer Volkskool trots.

Verwante berigte