Op 7 Maart 2022 het die Karoo Volksies in die Kewertjie bymekaargekom en musiekinstrumente gemaak uit afvalmateriaal. Ons het ‘n plastiekbottel gevul met Samp en ‘n toiletrolletjie daaraan vasgemaak vir die handvatsel. Daarna moes elkeen sy “shaker” versier.

Op 8 Maart het die landsdiensbestuur namens die Karoo Volksies die musiekinstrumente aan Graaff-Reinet se kinderhuis geskenk. Ons hoop dat die instrumente vir hulle vele vreugde sal verskaf.

Verwante berigte