Marli Fourie het die 4de en 5de Maart 2022 aan die Tarkastad skou deelgeneem en uitstekend gevaar. Sy het die volgene prestasies behaal:

1ste plekke in 3-gang plesierperd o.14 asook die Ruiterkuns klas

1ste in die 5-gang Kinderryperd o.14 en 5g Ruiterkuns o.14

1ste in die 3-gang Ruiterkuns 12 jaar en onder

 

Baie geluk, Marli. Jy maak ons trotsšŸ†šŸ„‡