Baie geluk aan Carlien Oosthuizen. Sy het in April die OP o.15 A-span by die SA’s verteenwoordig en haar Erekleure is Maandag tydens saalbyeenkoms aan haar oorhandig.

Baie geluk aan Ancois Viljoen en JJ van Schalkwyk. Hulle het hul Half-Erekleure tydens Maandag se saalbyeenkoms ontvang. Albei hierdie leerlinge het op 5 Februarie 2022 die Oostelike Provinsie in Oudtshoorn verteenwoordig. Ancois Viljoen was ingesluit by die o.13 B-span en JJ van Schalkwyk by die o.8 A-span.

Verwante berigte

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’”๐’•๐’†๐’“๐’“๐’† ๐’”๐’Œ๐’Š๐’•๐’•๐’†๐’“!

๐‘ฝ๐’๐’๐’Œ๐’”๐’Œ๐’๐’๐’ ๐’”๐’† ๐’‹๐’๐’๐’ˆ ๐’”๐’•๐’†๐’“๐’“๐’† ๐’”๐’Œ๐’Š๐’•๐’•๐’†๐’“! Wat โ€™n trotse oomblik vir Laer Volkskool!...
Lees meer